fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ELMES-Surnames-Vanne »

ELMES-Hennie-1945-2015-M

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Dawie Vos 16 Jul 2021_191 Hennie ELMES b.0000 d.0000. Nie seker of dit al op is nie! Ons eie Brake en Clutch oom Hennie Elmes. Irma Rich Herbst - Ek so baie by hom gekom met my ou goedjies om te laat reg maak. Hy was n dierbare oom. Pine Petzer - Baie goeie men's gewees
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Riana Botha 13 Jul 2021_858 Hennie Elmes b.20 Jul 1945 d.30 Apr 2015. My liefste pa. Rina Venter - Was hul daarvan Elmeston. Riana Botha/Rina Venter - Ja my pa het groot geword daar. Rina Venter/Riana Botha - Ken ook jou oupa hul het voor hul groot geword ..lekker en mooi dae gewees ..plaas kinders.. Elsabi Lourens - Mis hom vreeslik Baie. Heila Nieuwoudt - Mis hierdie boetie van my baie

  • 2 images