fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » ELMES-Surnames-Vanne »

ELMES-Anita-1987-2015-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Christelle Elmes 13 Jul 2021_593 Anita Elmes b.14 Mei 1987 d.19 Mrt 2015. Naomi Theron - Is dit jou sus C Christelle Elmes - Hi tannie ja sy is ‘n jaar ouer as ek. Naomi Theron - Kan sien julle was sussies. Lyk baie na mekaar. Christelle Elmes - Ag baie dankie tannie... Vlooi Fouche - Dink so baie aan haar... Sy is in Vetkoek, brood, pannekoek as as ek in die kombuis besig is. Het baie lekker resepte met haar gedeel. Monique van Rooyen - Shame Christelle Elmes jou sussie en ouma in een jaar

  • 1 images