fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » EBERSOHN---EBERSÖHN-Surnames-Vanne »

EBERSOHN-Eloise-1973-1997-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Louise Coetzer_29 Aug 2021_17_Eloise EBERSOHN 0000-1997. Hierdie sonskynkind sou vandag 30 jaar oud gewees het. Hoe graag sou ons wou sien hoe jy vandag sou lyk en waar jy sou wees. Kuier lekker saam met Ouma Marie, Oupa Jim, Ouma Tina, Lourens, en oom Chris, ons mis julle almal baie. Louise Coetzer - Mis jou steeds na 24 jaar. Liefste Eloise Ebersohn. Danae Buss. Wat het gebeur. Ek is so jammer vir julle verlies. Louise Coetzer/Danae Buss motor en fiets ongeluk. Rita Van Niekerk - Pragtige Engel. Susan Bekker. Elusha Muller - Mooiste pop ever.... Corna van Deventer - Mooiste meisikind

  • 1 images