fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DEVENTER-VAN-Surnames-Vanne »

DEVENTER-VAN-Lenie-0000-2020-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel Grobler 13 Jul 2021_529 Lenie VAN DEVENTER b.0000 d.05/01/2020. Cobie Van Tonder - Dankie Rothea. M.P. van Staden - Jou ma Kobie? Cobie Van Tonder/M.P. van Staden - Ja dis my ou Moeder. M.P. van Staden/Cobie Van Tonder - Ja. My ma se suster was ook Lenie van Deventer (haar nooiensvan) Sy is ook paar jaar gelede a.g.v. Kanker oorlede

  • 2 images