fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DERCKSEN-Surnames-Vanne »

DERCKSEN-Annatjie-1971-2007-F

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Chereeze Pretorius 17 Jul 2021_126 Annatjie DERCKSEN b.1971 d.2007. Mara Bouwer Murray Chereeze ek was die tannie wat jou dagmoeder was toe jy nog sommer 'n baie klein babatjie was. Ek wonder of jou ma jou van my vertel het ? Jy was so pragtig en my hele gesin so lief vir jou !!!!
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 21 Jul 2021_254 Annatjie DERCKSEN b.30 Mrt 1971 d.25 Mei 2007. Kanker. Ek het per abuis die onderstaande "post" op my persoonlike Facebook gesit ‘n week gelede en nou eers agtergekom ... skuus daaroor Chereeze Pretorius Tian Dercksen

  • 3 images