fields
Gallery »  C-Surnames---Vanne-C » COETZER-Surnames-Vanne »

COETZER-Paul-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Martie Schuster - Paul Coetzer nie datums nie. Was een van die beste base waarvoor ek gewerk het. Marietjie Jacobs/Martie Schuster ek beaam. Ek het net goeie herhinneringe, alhoewel my kollegas die lewe baie interressant gehou het vir oom Paul. Renier Swart Aletta Swart Roos Leon Heunis, Hasie Haasbroek Eben Geldenhuys. Aletta Swart Roos - Hy was net die pragtigste mens gewees. Elaine Swanepoel/Lucille Viljoen/Pine Petzer - Hy was n baie goeie men's. Chris de Beer - Gesterf 21 Mei 2020. Sampat Meiring - Ai Oom Paul... Ons was darm vir baie jare bure. Gert En Poppie Kruger - Pragtige men's het saam met hom gewerk. Wilna Smit - So Mooi Man van binne En buite! Pragtige man! Rina van der Merwe - Nie geweet oom Paul is oorlede. Anthea Vdm Marius van der Merwe hy was as HR officer op GG my eerste lynbestuurder wat Ek moes tevrede Hou. Gawe en hulpvaardige man.

  • 1 images