fields
Gallery »  C-Surnames---Vanne-C » COETZEE-Surnames-Vanne »

COETZEE-Wilna-0000-2017-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Wilna van der Merwe 13 Jul 2021_131/_132 Wilna COETZEE b.0000 d.2017 Nov. Johan Wolfaardt - Twee liewe mense. Lynette Maartens - Tanie Wilna ai wat ‘n skok..ons so Lekker altyd gesels by die skool. rus sag. Kotie Van Aarde - Ai mis my maatjie baie Wilna sal jou nooit vergeet nie. June Plekenpol-van Wyk - Haar mooi sangstem is vir ewig stil. Vernette Duvenhage - Ag nooit. Amorika.. Petro De Klerk/Bennie en Magda Veldman - Ekt nie geweet....wat het gebeur? Wilna van der Merwe - Baie geluk. Mamma met mamma se verjaarsdag daar by Koning Jesus, hoop Sussa het koek gebak en kersies aangesteek, soos mamma altyd vir ons gedoen het met daai lekker icing wat so soet was. Ek mis Jou Mamma. Onthou net ek sal altyd Lief wees vir Mamma. Sien Mamma eendag weer. Annie Nel Pieters/Wilna van der Merwe - Sterkte en liefde, dink aan julle vandag.

  • 2 images