fields
Gallery »  C-Surnames---Vanne-C » CLAASSEN-Surnames-Vanne »

CLAASSEN-Niekie-1965-1988-Konst-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Bianca Malan 15 Jul 2021_904/_905/_906 Niekie Claassen Gebore 5 Mrt 1965 Oorlede 8 Aug 1988. Polisieman in ‘n lokval doodgeskiet aan diens buite Ellisras. Philip Krüger - Onthou ook goed. Was ‘n groot begrafnis. As ek reg onthou is slegs hy en Breton in die helde akker begrawe, die 2 needs. Het jy foto van Breton Bianca Malan? Annelize Van Biljon Smit - Was so groot hartseer vir Oom Boet en tannie Ounooi. Soria Engelbrecht - My oom te jonk weg geneem. Bianca Malan - Dit is hoe ons hom onthou. Bianca Malan - Niekie as ‘n baba. Belinda Short Maherry - My eerste week ooit in Ellisras moes ek die hartseer beleef. Sy meisie daardie tyd was familie.. Helen Gerber - Een van die groot gebeuter nisse in ons dorp. Sandra Geyser - Dit was baie hartseer!!

  • 4 images