fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BILJON-VAN-Surnames-Vanne »

BILJON-VAN-Nellie-1935-2018-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annelize Van Biljon Smit 13 Jul 2021_884 Nellie Van Biljon 1935 – 2018. Rina Venter - mooi mens binne en buite ..het haar leer ken toe ek op skool was in Ellisras en later weer in Naboomspruit toe ek vir Absa Makerlaars gewerk het en na my oorlede man se dood het ek verhuis na Wierdapark en kontak verloor.. Melinda Mostert - Sy was my lewe....

  • 2 images