fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BILJON-VAN-Surnames-Vanne »

BILJON-VAN-Hennie-1935-1992-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Annelize Van Biljon Smit 13 Jul 2021_885 Hennie Van Biljon 1935 – 1992. Rina Venter - Het hom geken as kind maar was versigtig vir hom..altyd gedink hy is kwaai maar was lief vir tannie Nellie. Bianca Lingenfelder van Biljon - My liefste oupa. Melinda Mostert - Ai ek mis ons pa. Andre Erasmus - Onthou oom Hennie soos gister. Karien Grobler - Groot man van die bosveld gewees met J.O. garage begin en Tannie Nellie ook

  • 2 images