fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BILJON-VAN-Surnames-Vanne »

BILJON-VAN-Anita-0000-2019-F

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Rothea Nel 14 Jul 2021_280 Anita VAN BILJON b.0000 d.07/04/2019. Elize Ferreira Combrinck - Sy was 'n dierbare mens. So plat op die aarde en altyd reg vir 'n geselsie. Karien Grobler - So mooi mens gewees mis haar so baie by die garage. Barbara-Ann van Biljon - Anita, my eerste vriendin en aangetroude niggie in Ellisras. Woorde kan haar nie beskryf maar "FUN" definitief. Sy was soos mens uit Thomas More se boek "A Man for All Seasons" "ʼn Vrou vir Elke Seisoen." Mis jou lewe Anita
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Vanessa Hildebrandt Pieterse 13 Jul 2021_830 Anita van Biljon b.0000 d.7 Apr 2019. Tannie. Martie Van Heerden - Sy was pragtig Plein en plat op die aarde. Magda Swanepoel - Kosbare mens. Hester Daffue - Hart's mense

  • 2 images