fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BILJON-VAN-Surnames-Vanne »

BILJON-VAN-A-M-Nn-Annabel-1940-1991-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Juanita Bisschoff 16 Jul 2021_445 M. Nn Annabel VAN BILJON 08/03/1940-22/02/1991. Harry Kruger - Tannie Annabel.....my weermag ma en beste vriendin. Martie Van Heerden - Alles aan haar was mooi. Sy was Mooier as mooi. Rina Venter - Sy was vir my 'n baie mooi vrou gewees..altyd gelag en met almal vriendelik gewees. Pieter Willem Venter - Superster

  • 2 images