fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BEZUIDENHOUT-Surnames-Vanne »

BEZUIDENHOUT-Maryka-1987–2019-F

  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Francoinette Le Roux 17 Jul 2021_372/_373/_373a Maryka BEZUIDENHOUT b.1987 d.2019. Elusha Muller - Haaaai heerlikheid.... Ai tog. Koos Meyer - Wat het gebeur? Cornelia Muller - Sy was so pragtige mens. Koos Meyer - 
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_485 Maryka Bezuidenhout b.3 Jun 1987 – d.27 Jan 2019. Cornelia Muller - Ek het haar leer ken as die mooiste mens met die mooiste gimlag en lag. Maryka het ons twee ma;s se hare gedoen met ons kinders se troue baie oulike mens gewees. Corietha Müller - My beste vriendin vir 24 jaar...verlang elke dag na haar. Samantha Bouwer - Tragies … en ook nog niks van ondersoek gekom nie. Petro Bezuidenhout/Cornelia Muller - Sy kon lekker lag Nee ons wag nogsteeds die verlange raak erger en maak mens mal want ons het nogsteeds nie antwoorde nie. Cornelia Muller/Petro Bezuidenhout - Baie hartseer. Karin Swanepoel - Ek onthou Maryka as klein dogtertjie. Sy het ‘n positiewe, borrellende geaardheid gehad. Lily Gouws Fleischmann - So mooi en so jong. Sad

  • 5 images