fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BEZUIDENHOUT-Surnames-Vanne »

BEZUIDENHOUT-Louis-1951-2000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marina Du Plessis Schultz 15 Jul 2021_936 Louis Bezuidenhout b.12/02/1951 d.19/12/2000. Motor ongeluk. Riana Joubert van Rensburg - En kon hy sing.... walk of life laat my altyd aan hom dink!! George en Aliza Ellis - Jip en hy het so mooi gesing. Mis hom xxx Erna Wessels de Kock - Mercedez, Granada, Ranchero....... Mis die goeie siel. Marthie Esterhuizen - Sal hom nooit vergeet nie. Moes partykeer sy hare sny. Baie groot skok gewees

  • 2 images