VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M

30 January 2022 4 images Share: , ,
View Slideshow
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Priester Hendrik Du Plessis 16 Jul 2021_175 Hendrik Nn Henk VILJOEN Gebore 6 Okt 1962 Oorlede 10 Mrt 2011. Mis Hom so baie. Alida Wallis - Hy het ALTYD gelag. Rothea Thea Kloppers Strydom - Nee! Was saam van std 8 tot 10. Nie geweet nie. Pine Petzer - Goeie korporaal gewees, asook men's.
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Priester Hendrik Du Plessis 17 Jul 2021_369/_370/_371 Hendrik Nn Henk VILJOEN Gebore 6 Okt 1962 Oorlede 10 Mrt 2011. Mis Hom so baie. Alida Wallis - Hy het ALTYD gelag. Rothea Thea Kloppers Strydom - Nee! Was saam van std 8 tot 10. Nie geweet nie. Pine Petzer - Goeie korporaal gewees, asook men's. Priester Hendrik Du Plessis - More oom Pine. Ekt nie geweet hy was n koporaal nie. Vertel bietjie meer as oom kan asb. Pine Petzer/Priester Hendrik Du Plessis - was saam in die komando. Goeie,goeie men's gewees. Priester Hendrik Du Plessis - Dis lekker om nog geskiedenis van hom kan hoor. Ekt darm die voorreg gehad om hom so 7 jaar te ken. Mis daai man vreeslik baie
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_1
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_1
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_2
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_2
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_3
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_3
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_4
VILJOEN-Hendrik-Nn-Henk-1962-2011-M_4