VILJOEN-Hans-1918-2009-M

03 February 2022 2 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Anita Kotze 15 Jul 2021_287 Hans VILJOEN b.1918 d.2009. My pa. Cornelius Engelbrecht - Goeie ou buur oom gewees. Onthou hom met sy dikwiel fiets rondry op die plaas. Maureen Gous - Het altyd vir hom gaan besoek die laaste tyd van sy lewe en vir hom nagmaal bedien. Pastoor Hansie Gous

VILJOEN-Hans-1918-2009-M_1
VILJOEN-Hans-1918-2009-M_1
VILJOEN-Hans-1918-2009-M_99
VILJOEN-Hans-1918-2009-M_99