VENTER-Susan-1961-2016-F

03 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Belinda Oberholzer 16 Jul 2021_279 Susan VENTER b.24/05/1961 d.8/10/2016. Nelanie van Schalkwyk - Hierdie tannie kon die lekkerste hoenderpasteitjies bak en mooiste koeke. Mis die tannie van Wooden spoon. Belinda Oberholzer/Nelanie van Schalkwyk - ja my ouma kon vreeslik Lekker goedjies bak. Het baie by haar geleer. Mis haar en my ma ongelooflik baie. Nelanie van Schalkwyk/Belinda Oberholzer - dankie dat jy die herinnering met ons gedeel het

VENTER-Susan-1961-2016-F_1
VENTER-Susan-1961-2016-F_1