SWART-Lukas-Cornelius-Nn-Lukas-1939-2023-M
Volgens info ontvang van Hennie STEYN op 29 Nov 2023 per WhatsApp:
Nou ‘n briefie gestuur van Lukas SWART:
- Hy Was Hoof oor Tekenkantoor Strukture by Yskor op Vanderbijlpark. Ons het saam begin werk op Yskor 8 Jan 1956.
- Ons vrouens was saam op skool, al die jare vriende gebly.
- Die ander vriend is Faan SCHOEMAN, hy leef nog, sy vrou het ‘n brein operasie gehad, sy sukkel met praat, maar herken ons almal.