SWANEPOEL-Roelf-1952-2016-M

02 February 2022 1 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Karin Swanepoel 16 Jul 2021_223 Roelf SWANEPOEL Gebore: 22/04/1952 Afsterwe: 27/03/2016. Rede: Kanker. Yolande Swanepoel Steenkamp - beste pa in die wereld. Petro Bezuidenhout - Ons Bure eers agter ons en toe Bure oor die pad Karen het speelgroepie gehad hulle was altyd vriendelik. Theuns Pretorius - Ek het darm nog die ripper wat hy gebou het