STADEN-VAN-Theunis-1943-2022-M

06 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Petronel Van Staden Pelser_7 Jan 2022_32_Theunis VAN STADEN 23/07/1943 - 5/01/2022. Suzaan Geerkens - Ek is so jammer, Petronel! Dis 'n groot verlies! Baie sterkte en liefde xx. Chantel Vermeulen JV Rensburg - Baie sterkte Petronel, dink aan julle in hierdie moeilike tyd. Nicolene Vreugdenburg Naude - Rus in vrede oom Theuns. Sterkte aan al sy geliefdes in hierdie swaar tyd. Viola Sadler - Baie sterkte liewe Petronel Van Staden Pelser julle is in ons gebede. Hanneli Cronje - Sterkte Sampat Meiring - Ons ou maat

STADEN-VAN-Theunis-1943-2022-M_1
STADEN-VAN-Theunis-1943-2022-M_1