SMIT-Elna-1961-2010-F
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Frieda Loots-Coetzee 15 Jul 2021_104 Elna SMIT b.23/07/1961 d.20/09/2010. Elna en haar seun AZ Smit. Marietjie Bernard - Ai ek was so lief vir haar. Sy was so sagte mensie. Rothea Nel – ‘n Groot maat van my op Hoërskool. Ek, Elna en Riana Janse van Rensburg was elke jaar kamermaats in die koshuis. Cornelius Engelbrecht - Aai, leef haar man nog. Was goeie vriende gewees jare terug