SMIT-A-Z-1992-2019-M

2022-02-02 1 images Share: , , Album RSS
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Frieda Loots-Coetzee 15 Jul 2021_105Z. SMIT b.12/03/1992 d.25/08/2019. Elna en haar seun AZ Smit. Marietjie Bernard - Ai ek was so lief vir haar. Sy was so sagte mensie. Rothea Nel – ‘n Groot maat van my op Hoërskool. Ek, Elna en Riana Janse van Rensburg was elke jaar kamermaats in die koshuis. Cornelius Engelbrecht - Aai, leef haar man nog. Was goeie vriende gewees jare terug