ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F

23 December 2021 5 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook South Africa Funeral Letters/Begrafnisbriewe. Erkenning vir die bydrae aan: Nico Greyling 8 Oct 2021_37/_38 - My Ouma aan Moederskant - Sarie Jacoba *O'Neil X Van Tonder XX Van Rooyen 04.02.1912 - 15.03.1993. Madalaine Van Rooyen - Sy was met my oom getroud. Karel Godlieb Hall van Rooyen, sy was sy 2de vrou. Wat het van Kosie geword. Nico Greyling - Ek het geen idee waar Kosie is nie - Hy was nog laas by Sophie in Pretoria, dit was begin 2000 en toe is ons weg oorsee... Madalaine Van Rooyen/Nico Greyling - Mannetjie is so 3 jaar terug oorlede. Rina leef nog. Nico Greyling - Ek het baie aan hulle gedink - my ma was in kontak gewees met hulle. Madalaine Van Rooyen/Nico Greyling - Het jy nie fotos vir my nie. Stuur jou epos adres dan kan ek vir jou stuur wat ek het. Nico Greyling/Madalaine Van Rooyen - baie Dankie nicogreyling@yahoo.com.au. Madalaine Van Rooyen/Nico Greyling - Sal volgende week vir jou stuur wat ek het. Nico Greyling/Madalaine Van Rooyen - reg so

ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_1
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_1
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_2
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_2
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_3
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_3
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_4
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_4
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_99
ROOYEN-VAN-Sarie-Jacoba-née-oNeil-X-VanTonder-1912-1993-F_99