R-Surnames---Vanne-R / REY-DE-LA-Surnames-Vanne / REY-DE-LA-Mattie-1937-2025-M / (1 of 2 images)
Info volgens WhatsApp ontvang op 3 Jan 2025 vanaf Hennie STEYN:
“Rykste man ooit, besit al my voorgeslag se plase in die Leandra omgewing, Klipfontein Highveld Ridge. Sy oorlede vrou en ek was saam in graad een op Leslie in graad een. Saam skoolbus gery skooltoe. Hy en sy vrou was eers dosente by die JHB Universiteit, my pa het die velde daar strepe geverf en die gras laat sny, vir ekstra pensioen geld, met die trein van Westonaria af heen en terug gery elke dag.”
REY-DE-LA-Mattie-1937-2025-M_1
viewed once