RENSBURG-JANSE-VAN-Quintus-Nn-Quini-1991-2018-M

30 January 2022 3 images Share: , ,
View Slideshow
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Rene Janse van Rensburg 22 Jul 2021_204/_205 Quintus JANSE VAN RENSBURG b.1991/03/26 d.2018/11/09. In Jesus se Arms. Verewig in my. Brenda Breetzke - Sal hom nooit vergeet. Wendy Lou Du Preez - hy was n groot mens met die mooiste hart. Pedré Bosch - Ai René, nie eers geweet. Ek onthou hom nog van die dae toe jy na Johané gekyk het. Stywe drukkie vir jou!. Rene Janse van Rensburg/Pedré Bosch - dankie jy. Jip nog i seer wat my van my voete af op my kniee geklap het. Pedré Bosch/Rene Janse van Rensburg - So jammer René..
  • Geneem vanaf Facebook Ellisrassers we will never forget. Erkenning vir die bydrae aan: Chantel Vermeulen JV Rensburg 13 Jul 2021_870 Quintus Nn Quini JANSE VAN RENSBURG b.1991-03-26 d.2018-12-09. Sandra Geyser - Wie se seun was dit? Hannes Venter - Dit was Wikus Janse van Rensburg se seun. Wendy Lou Du Preez - Rene Janse van Rensburg is sy Ma. Sy het laas week ook haar ma verloor aan covid. Quini was die mooiste mensie altyd stout ai jinna
RENSBURG-JANSE-VAN-Quintus-Nn-Quini-1991-2018-M_1
RENSBURG-JANSE-VAN-Quintus-Nn-Quini-1991-2018-M_1
RENSBURG-JANSE-VAN-Quintus-Nn-Quini-1991-2018-M_2
RENSBURG-JANSE-VAN-Quintus-Nn-Quini-1991-2018-M_2
RENSBURG-JANSE-VAN-Quintus-Nn-Quini-1991-2018-M_3
RENSBURG-JANSE-VAN-Quintus-Nn-Quini-1991-2018-M_3