PREEZ-DU-Marie-1950-2020-F

02 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Johan du Preez 14 Jul 2021_230 Marie DU PREEZ b.1950-03-17 d.2020-04-17. My ouers. Lekker Lephalale - Ai, my Bonzai Omie - soos ons hom genoem het. En Tannie Marie het baie jare vir ons gebak. Tjaart Johannes Parkin - Saam hom gewerk by Matimba. Rustige en deeglike mens. RIV. Lenta Pretorius - Lieflike mense gewees

PREEZ-DU-Marie-1950-2020-F_1
PREEZ-DU-Marie-1950-2020-F_1