POWELL-Ben-1964-2008-M

2022-02-02 1 images Share: , , Album RSS
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Gezia Grobler 15 Jul 2021_660 Ben Powell Gebore 23/08/1964 Oorlede 06/2008. Elusha Muller - Johan Nel wys ma Ziets. Cobie Van Tonder - Nie geweet nie. Wikus Geyer - Legend gewees. June Plekenpol-van Wyk - My beste kommando maatjie!! Mis hom nog steeds. Lily Gouws Fleischmann - So sad hy was nog so jonk. Ons ouderdom