PLESSIS-DU-Riekert-1933-2005-M

2022-02-02 1 images Share: , , Album RSS
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Estie Joubert 17 Jul 2021_376 Riekert DU PLESSIS gebore 03/12/1933 d.08/08/2005. Pit Pit -..dierbare mense gewees. Albert en Elschia Dodgen - Ouma Wendy en Oupa. Loesje Kouwenhoven Barnard - Twee pragtige mense. Oom Riekert het my geleer en help om te ry op 'n nat gladde grondpad (Baviaans hoek). Neels Myburgh - Ek het die laaste paar keer as hy gaan water wys het sy suurstof bottel GEDRA. My hero met die drade. Pine Petzer - Baie goeie men's gewees