PLESSIS-DU-Joan-Nn-Wendy-1939-2012-F
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Estie Joubert 17 Jul 2021_376 Joan Nn Wendy DU PLESSIS gebore 13/06/1939 d.25/07/2012. Pit Pit -..dierbare mense gewees. Albert en Elschia Dodgen - Ouma Wendy en Oupa. Loesje Kouwenhoven Barnard - Twee pragtige mense. Oom Riekert het my geleer en help om te ry op 'n nat gladde grondpad (Baviaans hoek). Neels Myburgh - Ek het die laaste paar keer as hy gaan water wys het sy suurstof bottel GEDRA. My hero met die drade. Pine Petzer - Baie goeie men's gewees