PLESSIS-DU-Dries-1938-2021-M

2022-02-02 1 images Share: , , Album RSS
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Ansie Solomon 18 Jul 2021_338 Dries DU PLESSIS Gebore 28/12/1938 Sterf 06/06/2021. Oupa. Angelique Freund. Wilma Marais - Ek het saam met oom Dries by Ellisras Toyota gewerk. Neels Myburgh - Sterkte vir julle Ansie. Rina Davies - Pragtige oompie gewees. Theuns Pretorius - Meegevoel met familie, liewe wonderlike mens