PLESSIS-DU-Driekie-1945-2021-F

2022-02-02 1 images Share: , , Album RSS
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Martin Joubert 13 Jul 2021_914 Driekie Du Plessis b.1945/02/15 d.2021/06/08. Geraldine Roos - Sy was 'n baie oulike tannie, ek het baie van haar gehou. Sout van die aarde mens. 'n Kosbare skat van baie se harte. Martin Joubert/Geraldine Roos - Dankie ja sy was 1 uit ‘n miljoen en het Altyd gebak. Karien Smit - Ai shame. Pragtige tannie