PEARSON-Johanco-1996-2017-M

02 February 2022 2 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Natasha Joubert 14 Jul 2021_765/_765a Johanco Pearson b.22 May 1996 d.17 Jun 2017. Elma Pearson - Daar gaan nie ‘n dag verby wat ek nie na hom verlang nie. Dink nie die Mamma hart sal ooit weer dieselfde wees nie. Christél Zaayman - My yster!. Pieter Botha - Sy pa Johan kort ook nog. Lynette Maartens - Pieter Botha nee regtig wat ‘n skok nie geweet Hy is oorlede... sterkte vir almal

PEARSON-Johanco-1996-2017-M_1
PEARSON-Johanco-1996-2017-M_1
PEARSON-Johanco-1996-2017-M_2
PEARSON-Johanco-1996-2017-M_2