PEARSON-Johan-Nn-Jonny-1973-2018-M

02 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nadine Schoeman 18 Jul 2021_335 Johan Nn Jonny PEARSON b.11/9/1973 d.31/20/2018. Hartaanval. Jou plek is leeg hier by ons vriende. Sal daai skaam smile van jou nie vergeet. Skolla Scholtz - Groot maat. Wickus van der Sandt - Was n uitstekende ambagsman! Baie erg en netjies op sy gereedskap! Johan Lamprecht - Ai tog ek heti eers geweet nie. sterkte aan familie. yster van n man

PEARSON-Johan-Nn-Jonny-1973-2018-M_1
PEARSON-Johan-Nn-Jonny-1973-2018-M_1