MULDER-Wessel-1927-2023-M

27 November 2023 2 images Share: , ,
View Slideshow

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/news/2023/11/21/oom-wessel-sterf-op-96/?fbclid=IwAR1xT-yRxZjUXLSu3tXQyAeY1gVzrQPPLnuM21k0sVOjep-CKNnS2MYr7tI

https://www.facebook.com/100063669032567/posts/pfbid02g6ZzAiX9e2QjuBJtew78MYZWYx32hpqJqks1Y8qWpCZPiS8o56Nv7rtJa3eM2k3Bl/?sfnsn=scwspmo&mibextid=g7QZ34

‘n Geliefde inwoner van Sally Matin Park, Wessel Mulder is op 14 Oktober in die ouderdom van 96 jaar oorlede.

Hy en sy vrou Dana het vir baie jare in Parys gewoon en was hy en sy rooi Mazda alom bekend in die dorp se strate. Hy het op 19 April sy 96ste verjaardag gevier.

Wessel sal in liefdevolle herinnering onthou word deur sy familie en vriende.

MULDER-Wessel-1927-2023-M_1
MULDER-Wessel-1927-2023-M_1
MULDER-Wessel-1927-2023-M_2
MULDER-Wessel-1927-2023-M_2