MINNAAR-Freda-1944-2021-F

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Rene Minnaar de Klerk 15 Jul 2021_625 Freda MINNAAR Gebore: 9 Jun 1942 (1944) Oorlede: 18 Jan Ons liefste, mooiste Mammie. Anne-Marie van der Walt - Ai nee jammer om te hoor. Jou pa was Karel? Rene Minnaar de Klerk/Anne-Marie van der Walt - Ja tannie. Anne-Marie van der Walt/Rene Minnaar de Klerk - Lewe jou Pa nog? Oe ek kan heelwat staaltjies onthou. Rene Minnaar de Klerk/Anne-Marie van der Walt - Ja, tannie hy bly in P.E by ‘n aftree-oord

MINNAAR-Freda-1944-2021-F_1
MINNAAR-Freda-1944-2021-F_1