LOUW-Suzette-1968-2003-F

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Carina Pretorius 18 Jul 2021_322 Suzette LOUW b.1968 d.2003. Annarien Erasmus - Ja Rens.. bly sy is ook hier! Dankie. Christa Booysen - Ai ek en Suzette het saamgewerk voor sy getroud was. Kon nie glo sy is in 'n motorongeluk oorlede nie. Baie pret saam in die kantoor gehad. Carina Pretorius - Sy was n dierbare mens. Was vir my so n skok toe sy oorlede is

LOUW-Suzette-1968-2003-F_1
LOUW-Suzette-1968-2003-F_1