LOOTS-Gina-1941-2016-F

06 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Petro Henning No Loots_1 Feb 2022_36_Gina Loots 24/4/1941 - 14/02/2016. Willem Hoffmann - Baie lief vir Tannie Gina gewees. Sunette Lyon Pretorius - Liefste tannie Gina. Sy was n pragtige mensie. Annelize Van Biljon Smit - Onthou haar so goed. Roy Grobler - Haar laas gesien in Zambia toe sy daar gekuier het. Frances van Reenen - Die dierbaarste mens, Ouma Gina en Ouma Martie was ‘n goeie span. Viola Sadler - So liewe mens gewees

LOOTS-Gina-1941-2016-F_1
LOOTS-Gina-1941-2016-F_1