LINGENFELDER-Jaco-1988-2008-M

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Beanca Botha 14 Jul 2021_29 – Jaco Lingenfelder 1988-2008. Hy was ‘n Engel van ‘n mens. Liezel Joubert - Ek onthou die aand met die smiley brand op jou bo been...en al die lawwe geite van daai aand..xxx Mabel Swart - So jammer. Ina Visser - Ek het jou kort geken ... maar jou indrukke is blywend... Lourene Erasmus - So jonk in die vleur van sy lewe. Mabel Swart - So jonk. Hester Daffue - Die kort rukkkie wat ek jou geken het. Het jou spire in my hart gelos

LINGENFELDER-Jaco-1988-2008-M_1
LINGENFELDER-Jaco-1988-2008-M_1