KOEKEMOER-Loraine-0000-2020-F

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Martie Illingworth 21 Jul 2021_214 Loraine KOEKEMOER b.0000 Oorlede 2020. Tannie. Rina Venter - Het hul ook geken net nie sy dogter nie..so gaan 1 na die ander. Sarie Niemann - Dan is daar nog jakkie van der walt ook. Sarie Niemann - Cris en lenie em.lmes ook. Martie Illingworth - Oom Kerneels Riekert het iemand dalk n foto van hom. Sarie Niemann - Oom hennie behrens ekt die taie se naam vergeet. Eric en Minette Uys. Sal more weer name opsit. Jannie Pretorius - Was baie goeie mens

KOEKEMOER-Loraine-0000-2020-F_1
KOEKEMOER-Loraine-0000-2020-F_1