KOEKEMOER-Lenie-0000-0000-F

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Martie Illingworth 13 Jul 2021_237 Lenie KOEKEMOER b.0000 d.0000. My ouers. Hester Allers - was goeie en dierbare omgee mense. Martie Illingworth - Tannie Hester Allers hulle was. My ma se hart en geaardheid was onbeskryflik sag. Hester Allers/Martie Illingworth verseker. Sarie Niemann - Ek mis my ouers ontsettend baie. Heila Nieuwoudt/Sarie Niemann ek het geweet ek ken jou maar kon jou nie lekker plaas van waar nie. Nou weet ek. Jou ousus was ongeveer my ouderdom

KOEKEMOER-Lenie-0000-0000-F_1
KOEKEMOER-Lenie-0000-0000-F_1