KLEYNHANS-Dirk-0000-2006-M

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_495 Dirk Kleynhans b.0000 d.29 Sep 2006. Henrietta Janse van Rensburg - Lekker gekuier naweke. Magda Kruger - Dirk en Quintin het Anneline eendag aan paal vasgemaak met kous in die mond en haar natgemaak. Marie van der Merwe - Baie goeie mens gewees. Baie naweke by ons kom kuier

KLEYNHANS-Dirk-0000-2006-M_1
KLEYNHANS-Dirk-0000-2006-M_1