KAISER-Christo-0000-2007-M

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 13 Jul 2021_169 Christo KAISER b.0000 d.11 Mei 2007. Kobus-Muskiet Janse van Rensburg - Egte Boskind!!! Sout van die aarde!!! Helen Gerber - Ja die dorp was geruk na almal se heengaan so kort na mekaar. Gerika Jacobs - Dit was baie hartseer en so ‘n skok!!! My Pa was so erg oor Christo en hulle kon so lekker saam lag!

KAISER-Christo-0000-2007-M_1
KAISER-Christo-0000-2007-M_1