HUYSSTEEN-VAN-Christiaan-Ernest-1953-2020-M

28 September 2021 3 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 9 Okt 2020 In Liefdevolle Herinneringe Aan Christiaan Ernest VAN HUYSSTEEN Gebore: 21 Oktober 1953 Oorlede: 06 Oktober 2020 Ons diepe meegevoel aan Chris van Huyssteen, Debbie van Huyssteen en familie met die afsterwe van Oom Christiaan. Stywe drukkie vir sy vrou. Julle is in ons gebede. Ons bid dat God julle seer sal draagliker maak en julle styf sal vashou in die bittere hartseer tyd. Oom Christiaan is van Despatch en sy troosdiens vind plaas Maandag 12 Oktober 2020 om 11:00 vanuit die NG Kerk Dagbreek te Despatch, onder leiding van Dominee Danie Matthee. Rus sag en in vrede

HUYSSTEEN-VAN-Christiaan-Ernest-1953-2020-M_1
HUYSSTEEN-VAN-Christiaan-Ernest-1953-2020-M_1
HUYSSTEEN-VAN-Christiaan-Ernest-1953-2020-M_2
HUYSSTEEN-VAN-Christiaan-Ernest-1953-2020-M_2
HUYSSTEEN-VAN-Christiaan-Ernest-1953-2020-M_99
HUYSSTEEN-VAN-Christiaan-Ernest-1953-2020-M_99