HATTINGH-Stephan-1974-2012-M
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Christa Groenewald 13 Jul 2021_924 Stephan Hattingh Gebore 17/12/1974 Oorlede 17/04/2012. Cornelia Gerber - Altyd gelag. Rina Fourie - Die liefste dierbaarste mens op aarde. Sal hom nooit vergeet nie. Rina Fourie - Die datums is korrek. Adolf van der Merwe - Het saam hulle groot geword.......het hom en sy boetie geleer gholf speel op Ellisras......elke sondag middag hy, sy pa en boetie saam my en my drie broers en pa gaan paar gate stap en net lekker gespeel om die hoek by putjie 12 tot 17 en weer kortgat nr 11 en weer by die hek uit huis toe.........hy was ‘n goeie gholfer ook daarna...... Cora Nagel - Vrolike Stephan. Betsie Smit - Altyd vir hom gelag