GOUWS-Chris-1965-2010-M

01 February 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Cornel Gouws Nortjé 16 Jul 2021_275 Chris GOUWS b.24 Mei 1965 d.26 Feb 2010. Sonja Venter - Was baie lief vir Chris gewees. Besonderse lag gehad. Sal dit nooit vergeet nie. Charissa Hendrina Hiepner - Oom Chris het ons altyd gevra "Is julle stout?" En as ons gese het nee oom het hy vir ons gesê dat kinders stout MOET wees. Elsabe Winkler - Chris is n man wat ons OK noit Sal vergeet ni groot hart aan hom gehaat ai Jul maak seer hier verlang na my mense

GOUWS-Chris-1965-2010-M_1
GOUWS-Chris-1965-2010-M_1