FERREIRA-Ryan-Nn-Ystervark-1986-2009-M

31 January 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Freddie Welman 17 Jul 2021_362 Ryan Nn Ystervark FERREIRA b.1986 d.2009. Elsofé Stephens - Ai ek dink so baie mense mis hom. Hy was almal se vriend. Lauren Hart - Ek wou nog dit op sit. Dankie. Dit was n verskriklike dag. Jannie Burger - Legend, elke keer as ek n ystervark pen sien dink ek aan hom!

FERREIRA-Ryan-Nn-Ystervark-1986-2009-M_1
FERREIRA-Ryan-Nn-Ystervark-1986-2009-M_1