ENGELBRECHT-Neels-0000-2021-M

06 February 2022 2 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Cornelius Engelbrecht_25 Des 2021_24_Neels ENGELBRECHT Oorlede :24/12/2021. Rus in vrede pa. Gaan jou oneindig baie mis. Jannie Nel - Ai pella, alle sterkte vir julle. Pit Pit - Corneluis..by wie hy op Globlersdal gebly. Alta Nortje - Ai Cornelius Engelbrecht, so jammer om van afsterwe te hoor. Baie sterkte in die hartseer tyd. Riana Van der Merwe - Sterkte aan die familie. Rothea Thea Kloppers Strydom - Nelis, so so jammer om hierdie nuus te hoor. Dink aan julle as kinders. Mag julle vertroosting vind by God. Sterkte. Annie Nel Pieters - Sterkte en liefde vir julle