ENGELBRECHT-Johan-1960-2018-M
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Lynette Maartens 14 Jul 2021_779 Johan Engelbrecht Gebore 24 Nov 1960 Oorlede 5 Apr 2018. Oom Johan jou lag en gesels en hulp by die veiling sal ek vir altyd onthou jy was vir my ‘n Pappa in Ellisras oor my pa ver was...Rus sag tot ons mekaar weer sien. Amanda Smith - Was saam met hom gebly vir 15 jaar. Lezelle Mc Seveney Vorster/Amanda Smith. Lynette Maartens/Amanda Smith. Marius Van Reenen - Min mense in die bosveld kon saam hom skiet en hy het geweet van mampoer maak. My leermeester in materiaalbestuur gewees. Cornelius Engelbrecht - My neef wat my ‘n geweer in die hand geprop het en leer jag het as kind van 10 jaar oud. Het saam met hom my eerste koedoe geskiet. Ek was maar net 10