ELOFF-Sarel-Johannes-1954-0000-M

31 January 2022 1 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Petro Venter 20 Jul 2021_185 Sarel Johannes ELOFF Gebore 1954 d.0000. Het ongelukkig nie datums nie, maar indien iemand dit het, sit dit in die comments en ek sal dit edit. Ronel Snyders - Het almal se vanne altyd verdraai. Ek was 'matroos', van 'Zeeman' af. Sarel Du Plooy/Sarel Johannes Eloff. Was in die matriekgroep van 1972, maw gebore 1954. Ronelle Vos Oosthuizen - Ek het nie geweet hy was oorspronklik van Ellisras gewees nie