ELMES-Gerhard-1971-2020-M

31 January 2022 1 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Christelle Elmes 15 Jul 2021_584 Gerhard ELMES Gebore 27 Jul 1971 Sterfte 17 Des 2020. Naomi Theron - Is dit jou pappie Christelle. Christelle Elmes - Nee my tannie dit is my pa se jongste boetie. Nelanie van Schalkwyk - Hulle lyk net baie na mekaar tannie Poon. Leon Lourens - Nog ‘n groot vriend! Rus in vrede my vriend